Lidmaatskap Aansoek

Die Laerskool La Hoff Ondersteunersklub (LOK) wil elke ouer nooi om by die klub aan te sluit en betrokke te raak.

Jy word uitgenooi om op ’n tasbare wyse ’n verskil in die lewens van leerders te maak.

Die LOK het ten doel om in samewerking met die beheerliggaam en onderwysers, behoeftige leerders te identifiseer en by te staan, en is afhanklik van jou donasie.
 
In kort, help jy as lid om 'n verskil te maak in La Hoff kinders se lewens wat nie die finansies het nie. Die LOK het ook familie aksies deur die jaar byvoorbeeld Rolbal, Colour Run, Pappa Krieket en Mamma Netbal waar ons geld insamel om hierdie kinders te ondersteun.

Indien jy belangstel om deel te word van die klub, kan jy die onderstaande vorm invul!
 
 

Alles oor jou!

Kan ons hierdie nommer op WhatsApp groep sit?(Required)
Was jy al ‘n LOK-lid?(Required)

Alles oor die kroos!

Voltooi asseblief die inligting oor u La Hoff leerder/s.

Ek wil deel wees van die LOK (Lidmaatskaps-donasie)

Baie welkom by die LOK, jy het die opsie gekies deel te word van die LOK.
Ek wil graag 'n lid van die LOK wees, en wil graag...(Required)